Paintball Toernooi Kaartjie
R120.00
Description
Onthou nou al om die dag oop te hou!
Saterdag 29 Junie 2019 om 13h00
Bultfontein daag al die omliggende areas in die groter Apiesrivier uit vir ‘n paintball toernooi by Lightning Fast Paintball (110 Akasia straat) R110 per persoon vir deelname – spanne van 10.
Bultfontein beoog om ‘n mans en vrouespan in te skryf! Begin sommer nou al dink wat julle spannaam en spankleure gaan wees…. Hier kom groot PRET! Bespreek nou al julle plek by julle area verteenwoordiger wat dan die spanname en geld kan deurgee na Bultfontein. Moenie te lank wag nie, daar is beperkte plek vir spelers. Toeskouers sal ook welkom wees en ons gee binnekort meer besonderhede deur van verversings wat te koop sal wees.
Daar sal ook weer ‘n veiling wees van skenkings uit die gemeenskap en ‘n “boot” verkoping.
Reviews
There are no reviews yet.